Tuesday, July 27, 2010

Drie Liefdes kwartryne

1.
die Suidester het
in Orion beland
en ek het hom liefgekry
toe die afskeid naby was.

2.
Met helder oe het ek
na die sterre gelek,
opgewonde oor die maan
en toe vergeet ek jou naam.

3.
Die more kom sag aangedruis
in die donker see en brander son,
herrinneringe van gister se lief
probeer ek ontwyk in hierdie brief.

No comments:

Post a Comment