Tuesday, July 27, 2010

'n Liefdes reen gedig

As die wolke saam pak en my hart benoud klop
Voel ek die liefde saam die eerste druppel vorm
Dit bruis in my are soos water in die straat
In elke plas sien ek liefde groei soos 'n kleurbont portet
Dit vorm soos plassies in die veld
Selfs in stroompies sien ek liefde, geluk en vreugde

No comments:

Post a Comment